Laerskool Mayville 1 - UNREGISTERED VERSION

Go to content

Main menu

Mini Netbal, Mini Krieket, Mini Rugby

Sport

Ons Gr R, 1 en 2 dogters en seuns neem deel aan hierdie aktiwiteit wat deur die ouers afgerig word. Ons Jong talent ontwikkel mooi balvaardighede in spanverband deelname. Groot entoesiasme heers onder die ouers en kinders tydens wedstryde wat op vriendskaplike vlak gereel word.

Back to content | Back to main menu